'n bietjie

van myself

Hallo, ek is Annamie Prinsloo, 26 jaar oud en 'n trotse plaasvrou, sosiale media bemarker, fotograaf en content creator. Ek deel graag my eenvoudige plaaslewe met ander en wys dat jy nie die nuutste klere, meubels of kombuisgereedskap nodig het om heerlike kos te maak of te bak nie. My man en ek bly op 'n plaas net buite 'n klein dorpie in Mpumalanga, waar ons elke dag vreugde vind in ons skapies, hoenders en eende. Hier deel ek alles – van hoe ons 'n groentetuin begin tot die grootmaak van hoenders en eendjies, en die pure vreugde van plaaslewe. Kom geniet hierdie reis saam met ons!

wat ek alles bied

sosiale media bemarking

Elke besigheid is uniek en eksklusief, en ek glo daarin om daardie uniekheid uit te lig deur kreatiewe en doelgerigte bemarking.

down on the farm life

volg my lewe op die plaas.

koop

is jy gereed om suurdeeg aan te pak?

collab

ek sal graag saam met jou wil werk om jou produkte op ‘n eerlike en betekenisvolle manier aan mense bekend te stel!

So kom en geniet die lewe saam met ons deur die skerm!

Kontak ons >

Opening Hours

Get In Touch