Collab

Is jy op soek na iemand wat jou produkte op sosiale media kan bemark op ‘n manier wat uniek en outentiek is?

Ek, Annamie Prinsloo, spesialiseer in organiese en “real” content wat met mense resoneer. Ek is baie kieskeurig oor watter handelsmerke ek saamwerk, omdat dit vir my belangrik is dat dit by ons eenvoudige en outentieke plaaslewe pas.

As jy glo jou handelsmerk stem ooreen met hierdie waardes, sal ek graag saam met jou wil werk om jou produkte op ‘n eerlike en betekenisvolle manier aan mense bekend te stel!

Handelsmerke met wie ek al gewerk het.